Ooit gewonder wat van Kurt Cobain se dogter geword het?

Stix wys vir ons foto’s van Frances Bean Cobain. Die dogter van Kurt Cobain en Courtney „Mal Teef” Love. Lyk of sy uitgedraai het as ‘n beeldskone jong dame. Kyk hier vir meer: Frances Bean Cobain

 

 

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Możliwość komentowania jest wyłączona.