Morning has broooooooken….lalalala

 

Net na 5 vanmore,ek was uitgeslaap,en gaan kyk toe maar vir Spongeblob.Brein was nog nie wakker genoeg vir ‘n ander channel nie,lol.

 

 

 

 

 

Oppad kombuistoe..G’morning three wise men.(Stof ons af,stof ons af gil die drietjies in ‘n koor)

 

Hmmm,vars filter koffie.O hel,die beker het ‘n chip op die bodem..go figure,ek neem foudies en dan MOET dit die gechipte een wees.

 

Inspekteer die tuin(in my kamerjas,hare soos ‘n verwoede birdsnest),whoohooo,die Clematis het nog ‘n blom.

 

 

 

 

So by my kool,Engeland word ingeval deur miniatuur Keniaanse warriors!(NOTA AAN SELF,STOF MAAR HIER OOK BIETJIE AF….)

 

Nou dat die son ten volle op is..is MK  se gô uit,ek het nog bietjie zzzzzz’s nodig,sal ek..of sal ek nie onder my warm pers angora bersie gaan inkruip nie..decisions..decisions..(Nee ek het toe nie,moes klaarmaak)

Możliwość komentowania jest wyłączona.