Facebook: vol inligting wat jy nie wil weet nie

Facebook, die ding wat 99% van julle het, 80% van julle elke dag besoek, 50% van julle haat en 60% van julle net afpis wanneer jy dit gebruik.

 

 

Stix het so paar goed wat jy deesdae op Facebook sal sien gaan ontleed. Dit is snaaks, want dit is waar.

 

Vir die res van die artikel: Facebook: jou daaglikse dosis kak wat jy nie wil weet nie

 

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Możliwość komentowania jest wyłączona.