7 dinge by die Silbersteins

„Dankie – en groetnis, Kelkiewyn!” (Kelkiewyn exits stage left.)

1. Ek is die oudste van drie kinders.

2. Ek hou daarvan om boeke buite konteks aan te haal. (Soos: „I think it’s good for the honesty of rock and roll and good for the country in general that we can finally see Bob Dylan and Iggy Pop for what they really were: as manufacturers of winter-green Chiclets.”)

3. Vind dit moeilik om te parkeer in kleinerige ruimtes.

4. Hou van serpe.

5. Kan nogal beide kante van ‘n argument insien sonder dat daar van enige kant af gedreig word.

6. Ek skryf my drome neer.

7. Wens ek kan binnekort iets lees wat baie, baie snaaks is. En: Paragrawe hier insit. Maar ek kry dit nie reg nie.

Możliwość komentowania jest wyłączona.